Die Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys (TOIBO) is gestig op 13 Maart 1947. Die doel was om ’n skole vir kinders met gestremdhede te stig. TOIBO het hul 70 jaar van omgee en genade gevier met 'n feesontbyt by Transvalia-skool. Leerders van die Graad 11 Gasvryheidstudies-klas het die ontbyt gemaak en bedien. Die funksie is gehou in Transvalia-Skool se restaurant waar praktiese eksamens afgelê word. Klik hier vir die fotogalery.
On 12 October, representatives from TOIBO visited Transvalia School as part of the birthday celebrations. A tree was planted as a symbol of future growth, and the learners performed songs and poems for our honoured guests.
Prent ingekleur deur Jessica Bothma (Gr3C) vir Transvalia-Skool se 45ste verjaarsdag.
Baie dankie aan juffrou Mandy Maré vir die reëlings rondom die verjaarsdag-vieringe.
Juffrou Rentia van Heerden het die pragtige verjaarsdagkoek gebak - Baie dankie!
Thank you to the Villieria Police Station for the exciting show!
Geluk aan die Gr. 6A Super Smurfs wat
die meeste rondtes gedoen het!
Die jaarlikse Damesoggend was 'n reuse sukses. Daar is 89 voorskote ingesamel vir pasiënte met Alzheimers. Klik hier vir foto's van die pragtige tafels, voorskote en pret!