What's new? • Wat is nuut? 

100% Matric Pass Rate

 TOIBO word 70!

 


Die Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys (TOIBO) is gestig op 13 Maart 1947. Die doel was om ’n skole vir kinders met gestremdhede te stig.  TOIBO het hul 70 jaar van omgee en genade gevier met 'n feesontbyt by Transvalia-skool. Leerders van die Graad 11 Gasvryheidstudies-klas het die ontbyt gemaak en bedien.  Die funksie is gehou in Transvalia-Skool se restaurant waar praktiese eksamens afgelê word.  Klik hier vir die fotogalery.


On 12 October, representatives from TOIBO visited Transvalia School as part of the birthday celebrations.  A tree was planted as a symbol of future growth, and the learners performed songs and poems for our honoured guests.  


Birthday Celebrations


Prent ingekleur deur Jessica Bothma (Gr3C) vir Transvalia-Skool se 45ste verjaarsdag. 


Baie dankie aan juffrou Mandy Maré vir die reëlings rondom die verjaarsdag-vieringe.


Juffrou Rentia van Heerden het die pragtige verjaarsdagkoek gebak - Baie dankie!

Police visits Transvalia School, Sonitus School and Via Nova School!

Thank you to the Villieria Police Station for the exciting show!




Geluk aan die Gr. 6A Super Smurfs wat
die meeste rondtes gedoen het!

Click here for photos of the event!



 

"Once Upon an Apron"
Damesoggend

Die jaarlikse Damesoggend was 'n reuse sukses.  Daar is 89 voorskote ingesamel vir pasiënte met Alzheimers. Klik hier vir foto's van die pragtige tafels, voorskote en pret!

Podcast: Lida Gordon op Groot FM 90.5
Lida vertel meer oor die skenking van "vroetelvoorskote" aan Su-An van Groot FM 90.5
su-an_en_so_aan_31_mar_vroetelvoorskote_vir_alzheimerpasinte_goeienuusvrydag.mp3 (1.65MB)
Podcast: Lida Gordon op Groot FM 90.5
Lida vertel meer oor die skenking van "vroetelvoorskote" aan Su-An van Groot FM 90.5
su-an_en_so_aan_31_mar_vroetelvoorskote_vir_alzheimerpasinte_goeienuusvrydag.mp3 (1.65MB)

Klik hier vir meer inligting oor die Transvalia-Skool Damesoggend en skenkings van 'vroetel-voorskote' (fidget aprons)